Successfully reported
+15

@Bignonia

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Bignonia Street, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ Bignonia bied selfsorgverblyf in 'n kothuis in Durbanville en is ideaal vir 'n paartjie.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV met Netflix in die slaapkamer. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware toegerus is.

Buite is daar 'n privaat tuin en gaste kan 'n entjie na 2 damme met wandelpaaie stap.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Hendrik P
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Anneke en Frits was baie behulpsaam en die woonstel is toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Baie netjies en skoon. Ons...
Sien meer
Okt 2025
Carne S
Saam met vriende
5.0
Awesome. It was very nice; the place is spacious. Love the kitchen; it's nice and big. The bathroom is also big, and the bed is 100%.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Retha K
Saam met lewensmaat
5.0
Naweek weg breuk. Pragtige plekkie, netjies en stylvol. Ons het baie lekker gebly met alles wat ons nodig gehad het.
Jun 2025
Dustin R
Saam met lewensmaat
5.0
A hidden gem. Absolute value for money. Wonderful location and a beautiful little staycation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Tracy-Lee G
5.0
Vreedsaam, liefdevol, rustig, asemrowend. Werklikwaar 'n stukkie hemel op aarde, my gunsteling gedeelte was dat ek soggens kon sit en my koffie geniet...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 8 Bignonia Street, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink @Bignonia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Bignonia Street, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac2b8fa3dfd2f66303a34994dbfb85061ed7b71091099805471b902e1c09800aef130618107a7a428896ebd72affcdf6e9ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 8 Bignonia Street Vygeboom 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.848501896454 18.656828976123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang