Biki Bosveld Akkomodasie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 36 Company Road, Mnandi, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
In die hartjie van Mnandi, is Biki Bosveld Akkomodasie 'n luukse gastehuis wat gemaklike akkommodasie bied, ideaal vir gaste wat 'n rustige en afgesonderde wegbreek soek.
Die gastehuis beskik oor 3 pragtig ingerigte kamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Alle kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne en spog met privaat ingange vir ekstra privaatheid. Bykomende geriewe in die kamer sluit in tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n ruim gemeenskaplike leefarea, wat 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele insluit. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Die aangrensende sitkamer bied knus rusbanke en 'n TV, perfek om te ontspan na 'n dag van verkenning. Maaltye kan geniet word in die binne- of buite-eetareas, beide met ruim sitplek.
Die welige tuinomgewing nooi ontspanning uit, en gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad met 'n kroeg en braai-area. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Copperleaf Gholflandgoed slegs 3.1 km weg, Mall@55 Winkelsentrum is 5.1 km weg, en Bishop Bird Park is 10 km vanaf die eiendom. Met veilige parkering op die perseel en 'n rustige omgewing wag 'n rustige nagrus in Mnandi op u.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Johanine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 36 Company Road, Mnandi, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Biki Bosveld Akkomodasie het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 36 Company Road, Mnandi, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang