Bingelela Beds and Venue and Lifestyle Conferences
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 59 The Rest, Pekan Lane, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            Bingelela bied rustige verblyf buite die stad Mbombela (Nelspruit). Die gastehuis is naby besienswaardighede soos Krugerwildtuin, Blyderivier-canyon, Sudwala-grotte, Laeveld Nasionale Botaniese Tuine en Bourke's Luck Potholes geleë.
Verblyf word gebied in 'n grasdakgebou wat beskik oor 7 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe in die kamer sluit 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolfoond en 'n yskas in. Bykomende geriewe sluit 'n kaggel, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.
Doendinge in die area sluit wildritte, bergfietsry, voetslaan, 4x4-roetes en gholf in.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 59 The Rest, Pekan Lane, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Bingelela Beds and Venue and Lifestyle Conferences het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 59 The Rest, Pekan Lane, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang