Birch Bush
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Plein Street, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Birch Bush bied gastehuisverblyf aan sake- en ontspanningsreisigers en is sentraal geleë in Bethlehem in die Vrystaat, 'n dorpie naby verskeie groot stede. Dit maak dié gastehuis die ideale oornagverblyf.
Verblyf is beskikbaar in 2-enkelbedkamers en tripelkamers wat elk 'n en suite-stort het. Elke kamer het sy eie ingang, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n verwarmer. Daar is ook verhit-en-eetgeriewe waaronder 'n mikrogolf, yskassie en 'n ketel.
Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Riamarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 25 Plein Street, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink Birch Bush het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Plein Street, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang