Bird Haven Guest House
Beskrywing
Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat indien nodig in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Die kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook 'n onderdak-patio met sitplek om die pragtige omgewing te geniet. Let asseblief daarop dat hierdie kamer slegs 'n kombuisie met 'n lugbraaier vir kook het en nie 'n oond en stoof soos die ander 2 eenhede nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Indien enige iets breek of beskadig word moet die gas dit op eie onkoste vervang.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste. Die oopplan-area het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort en daar is ook 'n kombuis en leefareas. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Indien enige iets breek of beskadig word moet die gas dit op eie onkoste vervang.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea met 'n slaapbank vir 'n kind. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en baie kasruimte het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste het ook toegang tot 'n buitebraai-area met sitplek. Die eenheid het 'n ongelooflike uitsig oor die pragtige oop weivelde met die Indiese oseaan as agtergrond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Indien enige iets breek of beskadig word moet die gas dit op eie onkoste vervang.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunrise Drive, Bird Haven Farms, 30 km from East London, 5201, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang