Successfully reported
+9

Bird Hill Studio

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Harpuisbos Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bird Hill Studio is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Langebaan geleë is. Dié ateljee-eenheid is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na 'n gemaklike oornagplekkie na aan verskeie besienswaardighede in die Weskus. Die Weskus Nasionale Park en Shark Bay is 2 minute ver en die strand is 5 minute ver wat dit ideaal vir sweefskiërs maak.

Dié woonstel het sy eie ingang en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuisie wat met basiese toebehore toegerus is onder meer 'n yskassie, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster.

Ander geriewe in die woonstel sluit 'n TV met Netflix en gratis WiFi in. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Bird Hill Studio is 'n paar minute se ry vanaf sentraal Langebaan en na aan verskeie restaurante en winkels. Die eiendom is ook net 15 minute vanaf Club Mykonos.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Stroomdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Joep V
Saam met lewensmaat
5.0
Gaan beslis weer! Ons het ons verblyf geniet in hierdie rustige omgewing. Vriendelik en gasvry.
Apr 2025
Rina P
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ongelooflik lekker gebly. Waarde vir geld.
Apr 2025
Hendrik V
Saam met lewensmaat
4.8
4 nagte gebly waar Birdhill Studio 'n lekker rustige tuiste was. Baie lekker gebly, baie goeie waarde vir geld.
Des 2024
Cornel C
Saam met vriende
4.6
Was baie rustige omgewing. Het lekker gebly. Dit was baie rustig en die bed slaap fantasties!
Apr 2024
Aleta F
Saam met lewensmaat
4.4
Baie netjies en veilig. Sien sterre.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 27 Harpuisbos Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bird Hill Studio het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Harpuisbos Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50630e965a639bf55f1fa592db8ac6e4a13a16810eea26c591756387a65e66f65ca0305e5d04449e42a2e0f1c2e32da2511b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 27 Harpuisbos Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.107387042703 18.041288852692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang