Successfully reported
+9

Bird Hill Studio

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Harpuisbos Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bird Hill Studio is 'n selfsorgwoonstel en is op die eienaar se perseel in Langebaan geleë. Hierdie ateljee-eenheid is ideaal vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie besienswaardighede aan die Weskus. Die WCNP en Shark Bay is 2 minute weg en die hoofstrand is 5 minute weg, ideaal vir vlieërs.

Die woonstel het sy eie ingang en beskik oor 1 slaapkamer wat toegerus is met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n kombuisie met basiese toebehore soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster.

Ander geriewe beskikbaar in die woonstel is 'n TV met Netflix-kyk en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Bird Hill Studio is ideaal geleë net 'n paar minute se ry vanaf Langebaan, waar restaurante en winkels gevind kan word. Die eiendom is ook 15 minute vanaf Club Mykonos geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Stroomdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Joep V
Saam met lewensmaat
5.0
Gaan beslis weer! Ons het ons verblyf geniet in hierdie rustige omgewing. Vriendelik en gasvry.
Apr 2025
Rina P
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ongelooflik lekker gebly. Waarde vir geld.
Apr 2025
Hendrik V
Saam met lewensmaat
4.8
4 nagte gebly waar Birdhill Studio 'n lekker rustige tuiste was. Baie lekker gebly, baie goeie waarde vir geld.
Des 2024
Cornel C
Saam met vriende
4.6
Was baie rustige omgewing. Het lekker gebly. Dit was baie rustig en die bed slaap fantasties!
Apr 2024
Aleta F
Saam met lewensmaat
4.4
Baie netjies en veilig. Sien sterre.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 27 Harpuisbos Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bird Hill Studio het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Harpuisbos Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50630e965a639bf55f1fa592db8ac6e4a13a16810eea26c591756387a65e66f65ca0305e5d04449e42a2e0f1c2e32da2511b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 27 Harpuisbos Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.107387042703 18.041288852692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang