Successfully reported
+7

Birds Nest

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Cormorant Close, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Birds Nest bied knus oornagverblyf in 'n kamer van die eienaar se hoofwoning, wat weggesteek is in 'n doodloopstraat in Astonbaai, Jeffreysbaai. Dié verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige verblyf langs die Tuinroete.

Dié kamer het slaapplek vir tot 3 gaste en is ingerig met 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, braaipan, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Boonop het die eenheid 'n platskerm-TV en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure maak oop na die houtdek wat 'n klein piekniektafel en buitemeubels het, sodat gaste onder die bome kan ontspan. Gaste kan in die welige tuin ontspan en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Audrey F
Saam met vriende
5.0
Great, awesome experience. We had a pleasant stay. I felt very safe. The owner is such a lovely lady. I would recommend this place at a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Nelie L
Saam met lewensmaat
5.0
Kuier te kort, lekker en veilig. Baie lekker plekkie, sal beslis weer bespreek.
Apr 2025
Anne E
5.0
Beautiful and quiet. We had a wonderful stay, friendly, helpful host. We will definitely go back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Pam E
Saam met lewensmaat
5.0
We had everything that we needed in a lovely environment. Really fantastic stay. The hostess was nice: extremely helpful. There was gre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Petrus B
Gesin met klein kinders
5.0
Lekke slaapplek. Ons het lekke gebly by Birds Nest. Sal weer in die toekoms daar boek.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kitta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 38 Cormorant Close, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Birds Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Cormorant Close, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06e8fc0e7fc8242e587623080efcab37e74343ce60eabf20e71c578f5b1af13d0a6d48c88185ba4367d852a63c99b7436711?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 38 Cormorant Close Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079031470515 24.90770122209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang