Birdsong
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Arthur Bleksley Street, Loerie Park, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Birdsong is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaars se perseel in Loeriepark, George, en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat gerieflike verblyf in hierdie Tuinroete-dorpie soek.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer met 'n oopplan-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamerarea het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n slaapbank vir 1 kind, 'n slim-TV en 'n etenstafel. Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n induksieplaat, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n privaat stoep met braaigeriewe en daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Aangrensende kusdorpe soos Victoriabaai is ongeveer 9,2 km ver en Wildernis is ongeveer 12,1 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hanneke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 16 Arthur Bleksley Street, Loerie Park, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Birdsong het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Arthur Bleksley Street, Loerie Park, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang