Successfully reported
+9

Birdsong Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Devon Road and Recreation Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Birdsong Cottage is 'n knus selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kenton-on-Sea in die Oos-Kaap. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n monitor met 'n Netflix-mediaboks. Beperkte WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n klein stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Daar is 'n buitestort op die perseel. Hierdie eenheid is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Corner of Devon Road and Recreation Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Devon Road and Recreation Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA244c9d71c6177a19a0f0804328b48aad0680e3a344ff9e7df62e4a2f1b88beabe084d1d69b8105c690207eb6baa8f07d54e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) Corner of Devon Road and Recreation Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.679314274921 26.675392919049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang