Successfully reported

Birdsong Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lettie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderlik, rustig in 'n pragtige huis. Beste akkommodasie ooit! Deur die vriendelikste gasvrou ontvang. Netjies, skoon, alles 100% van die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon K
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Een van ons beste ondervindings in 'n gastehuis ooit. Dit was besonders lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Birdsong Cottage
Baie dankie vir die wonderlike kommentaar. Julle is baie welkom om ons weer te besoek!

Dawie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Beste. Ek kies op die stadium reg, baie dankie, hierdie was weer vir seker weer 'n lekker bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Birdsong Cottage
Baie dankie. Jy is baie welkom om ons weer te besoek.

Jeanelle L
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Comfortable. We were able to just relax, spend time catching up and had many laughs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Birdsong Cottage
Hi Jeanelle Thanks so much for the positive review. You are most welcome to visit again. Regards Christa

Esmé H
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Besonders gerieflik. Vreedsaam. Voëlgesang in die tuin. Ek bespreek 2x per jaar, al vir die afgelope vyf jaar. Birdsong was die plek waar ek die meeste goed deurdenkte hulpmiddels vir gerief gehad het. Genoeg skottelgoedseep/handwasseep/handeroom/vadoeke en vele meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Birdsong Cottage
Hi Esme Thank you for the kind words. You were wonderful, thoughtful guests and you are most welcome to return anytime. Kind regards Christa

La-vern D
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Relaxing & quiet. Birdsong Cottage was great. No problems whatsoever. The place is pretty and spacious. The contact person is the most friendly person ever and also a great help if you need anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Christa
Birdsong Cottage
Daar is tans twee lugreëlaars in die huis. En dan ook ekstra waaiers. Ongelukkig kan ek nie nog verkoeling verskaf teen die lae tarief van R416.00 per persoon per nag nie. Laat asb. weet wat verkeerd was met die kliëntediens, want toe ek julle ontmoet het, het julle niks genoem nie.

Rina F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Lekker gerieflik en stil. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Glenda C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Very comfortable stay. Would recommend. We had a very pleasant stay. The host was extremely hospitable. The house was very well equipped and had a beautiful private garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Birdsong Cottage
Hi Glenda Thanks for the wonderful review. You were such considerate, friendly and appreciative guests. I really hope to see you all again. Regards, Christa

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Birdsong Cottage
Thank you so much for the great review. You were wonderful guests and are most welcome to visit again. Kind regards Christa

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Viljoen Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf96f675167bc2971cea1edd5cc1df9133e4038ea501008897090ed07d4d5a4b6378f096cd316a086472a0dea32bcb88e589e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 43 Viljoen Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.412039 19.170591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang