Successfully reported
+10

Bisley Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Gilbert Road, Oribi Heights, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R553 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bisley Accommodation is in die idilliese stad Pietermaritzburg geleë en is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat perfek is vir 'n paartjie, vriende of solo-verkenners wat op soek is na 'n rustige ontsnapping. Verblyf is op die eienaar se perseel geleë, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe asook 'n privaat ingang.

Hierdie lieflike oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n TV met toegang tot Netflix. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea is ingerig met 'n tonestoel, 'n gemaklike sitkamerstel en beskik oor 'n TV. Dit beskik ook oor 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis Wi-Fi verseker dat dit 'n briesie is om verbind te bly.

Gaste het toegang tot 'n swembad en 'n onderdak-patio-area met 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai. Gaste kan verskeie wild sien en vir diegene wat die area wil verken, is perdry, verskeie restaurante en voëlkyk binne maklike bereik.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Ronel S
5.0
Very good. I only stayed overnight to catch an early flight, but my stay was excellent and I was accommodated for having to leave very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Ruan B
Saam met vriende
5.0
Relaxed stay at Bisley Accommodation. Excellent experience at Bisley Accommodation! Very friendly staff, secure parking with CCTV camer...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Khotsofalang M
Gesin met tieners
5.0
It was a good stay. It is a good place to rest.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Edwin V
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker oornagplek! Heerlik stil en rustig. Heerlik geslaap. Gasvrou vriendelik, behulpsaam en professioneel. Baie dankie vir 'n baie goeie oorslaaperv...
Sien meer
Jun 2025
Willem O
Saam met lewensmaat
4.4
Puik. Heerlik en stil! Vriendelike diens en stil, rustige omgewing. Sal weer hier wil bly. Baie oulike plek en mens voel tuis. Gasheer (dame) baie oul...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 8 Gilbert Road, Oribi Heights, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bisley Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 553
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 553
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 553
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Gilbert Road, Oribi Heights, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17d57132eb61b0e512aecc3fc912ce7d16a278732dc6029b30eac0fc3e8f8ab40d97080f6051661c9c488744e33dd3fdc546?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R553 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 8 Gilbert Road Oribi Heights 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -29.6514251 30.3931207
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang