Bismarck Ecke Self-catering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bismarck Street, 4 Bismarck Ecke, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R1 565 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bismarck Ecke Self-catering is 'n stylvolle en moderne woonstel in Swakopmund.
Die woonstel op die eerste verdieping beskik oor 2 en suite-slaapkamers wat elk toegerus is met 'n koningingrootte-bed wat donsduvets insluit vir die koue kusnagte. Die en suite-badkamers is elk toegerus met 'n toilet en wasbak en óf 'n stort óf bad. Handdoeke, toiletpapier en lyfwas word voorsien vir gaste se gerief.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser, ingeboude oond, stoof, koffiemasjien en broodrooster. Langs die kombuis is 'n ruim leef- en eetarea met 'n 6-sitplek etenstafel, gemaklike rusbank en leunstoele.
Onbeperkte veselinternet en 'n slim-TV is beskikbaar. Vir diegene wat graag met 'n boek wil ontspan, gaan blaai gerus deur die boekrak.
Die eiendom is 'n blok weg van die strand, die Jetty-brug, die Nasionale Mariene Akwarium, museums en ander besienswaardighede in die area geleë. Die woonstel bied ook 'n tandemmotorhuis binne 'n veilige parkeerarea.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Bismarck Street, 4 Bismarck Ecke, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Bismarck Ecke Self-catering het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bismarck Street, 4 Bismarck Ecke, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang