Successfully reported
+15

Bitou 8

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitou Island, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bitou 8 is 'n dubbelverdieping-selfsorgvilla teen die strandmeer in Thesen-eiland, 'n veilige ontwikkeling by die marina naas die pragtige Knysna-riviermonding. Die Thesen-eilande bestaan ​​uit 19 mensgemaakte eilande wat deur 21 brûe verbind word en deur 25 hektaar getywaterweë omring word. Dit word deur 'n hoofweg en 'n brug met die land verbind en is stapafstand vanaf die skilderagtige waterfront, seiljaghawe en Knysna se middedorp.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers is op die boonste verdieping en die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gebruik die gastebadkamer met stortgeriewe.

Die kombuis, eetarea en leefarea is op die onderste verdieping. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel geskik vir 6 gaste, stoele en 'n plafonwaaier. Die sitarea het 'n kaggel en 'n TV.

Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met sonstoele en Weber-braaigeriewe. Die stoep lei na die verhitte swembad en 'n dek met 'n etenstafel en stoele.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Bitou Island, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 4 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitou Island, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd57bbe46bf4c011c9a71ad8e3314c7ca017ac22dd8244d91302acf7abb1647b15f4409591dd5f894727b48d1d3c8af64afe9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag (plek vir 4) Bitou Island Thesen Islands 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.046597 23.050455

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang