Blaasoppie
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 790 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Blaasoppie is 'n pragtig ingerigte selfsorg-eenheid op die boonste verdieping, slegs 80 m van die strand in Paternoster af. Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n gesin of groep vriende, lekker naby plaaslike winkels en restaurante.
Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is ten volle toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser in. Die eetarea het 'n groot etenstafel met sitplek en 'n binnebraai. Die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Blaasoppie spog ook met 'n buitebraai-area met sitplek, 'n toesluitmotorhuis en parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 1903
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 20 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Blaasoppie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang