Successfully reported

Black Cottage

Gastehuis
Periwinkle
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid is langs die hoofhuis, maar dien as 'n aparte eenheid met sy eie ingang vanaf sy eie stoep. Dit het 'n koningingrootte-bed wat met katoenlinne opgemaak is, en 'n privaat badkamer met 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien en ontbyt en/of 'n driegang-aandete is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Stoep/Binnehof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Elektriese kombers
Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt en 'n driegang-aandete is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.
Wisteria het slaapplek vir 2 kinders op versoek teen ekstra koste.
Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wisteria
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid is in 'n klein, omheinde tuin en het slaapplek vir 2 gaste, asook 2 kinders wat op versoek teen ekstra koste kan saamkom. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed wat met katoenlinne opgemaak is, en 'n privaat badkamer met 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien en die eenheid het 'n privaat ingang vanaf sy eie stoep. Ontbyt en 'n driegang-aandete is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Stoep/Binnehof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Elektriese kombers
Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt en 'n driegang-aandete is beskikbaar op versoek teen ekstra koste.
Wisteria het slaapplek vir 2 kinders op versoek teen ekstra koste.
Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Every Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA041feb6e82b0780079f2189d9a57d1eaed950ba7a8fadb101cc1fe66b6f8215c5b43048442e1a90b0e22914e4388860909a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 11 Every Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.211005821523 26.525498219819
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang