Successfully reported

Black Eagle Creek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Pieter V
1 nag
5.0
Jan 2025

Baie mooi uitsig, vriendlike mense. Het regtig baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Junelle A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Mooiste uitsig en rustigheid. Ons het baie lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Die lodge het die mooiste uitsig oor die vallei. Die eienaars het gekom groet en was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustig en salig - die koppie uitklim was beslis die moeite werd, wat 'n uitsig! Netjiese plekkie met mooi afwerking. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Peaceful and quiet. Very nice place with amazing views. Just need a couple of warm blankets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf Prinslo P
1 nag Saam met vriende
4.2
Jan 2025

Relaxing, quiet, neat. Very friendly service, the place is also very tidy and has all you need for a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Sonette D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Peaceful roadtrip stay over. We had a peaceful stay at Black Eagle. The deck and braai area overlooking the valley is stunning. Loved the bright decor and vintage touches. Would love to stay again in future to switch off from city life. Little to no mobile reception.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nikki
Black Eagle Creek
Thanks for your lovely review. Yes, you must stay longer next time and explore; we have easy walks up the mountain

Hugo V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Die rustigheid vanself. Verwyder van alles, mooi omgewing, berge, riviere, fiets- en staproetes. Heerlike verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nikki
Black Eagle Creek
Dankie, ons hoop om jou weer te sien.

Stephan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

Effense verwaarlosing in die hemel? Mens het 'n ambivalente gevoel oor hierdie plek. Hoe koppel mens nou waarde aan die wonderlike uitsig van die stoep af en die gevoel van heerlike afsondering? Die koning-grootte bed is hemels. Die 5-mm opening in die vloerplanke, en plek-plek bo die vloerlys, het egter verklaar hoekom dit winderig binne gevoel het. Dít, saam met die effense braaier en heelwat eetgerei wat 'n gevoel laat dat dit nêrens anders gedeug het nie, verskerp die gevoel dat mens nie kry waarvoor jy betaal nie. Dit is so dat die weer tydens ons besoek besonder sleg was. Die houthuis het die stormwinde stewig deurstaan. Nog 'n positiewe was dat die gasimplemente en sonkrag baie goed gewerk het.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Nikki
Black Eagle Creek
Hallo Stephan, ons is bly jy het die uitsig en die beddens geniet. Jammer om te hoor jy het die wind gevoel, dit was ekstreem daardie week! Die vloer is tong en groef, so al lyk dit soos gapings, is die vloer behoorlik verseël. Daar is oortollige eetgerei (ons hou 'n stel van 6) ingeval ons gaste besoekers het. Wat waarde vir geld betref - 'n mens kan nie 'n waarde heg aan die vrede, eensaamheid en uitsigte wat 'n mens by Black Eagle Creek ervaar nie, maar as ons kon, sou hierdie hut onbekostigbaar wees! Slaap 4 mense gemaklik, maak dit 'n begroting vriendelike tarief.

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nikki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Black Eagle Creek, Karee Kamma, Vanwyksdorp, 6690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA444bf78b27a18c5dfcca00aa8288fe17921dac4b1bf2ba0168d8bfa45f3c15209ebf6b1c7608da6f69c71c53cbaa28929e74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Black Eagle Creek Karee Kamma 6690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.756954579732 21.503989331105
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang