Successfully reported

Black Eagle Hotel & Spa

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Vicky R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2017

Fantasties. Die personeel is baie vriendelik! Die kamers is pragtig en luuks. Die gronde is stil en rustig. Het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2017

Rustige aand in die besige weke in ons lewe. Black Eagle is in 'n besonderse mooi en rustige omgewing. Hulle personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het dit terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2017

Lieflik, gemaklik en luuks. Baie lekker gebly vir een aand. Baie vriendelike personeel en baie netjies. Die ontbyt was baie lekker en die kamers was goed toegerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Guinevere Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Doreen Road, Poortview, Johannesburg, 1724, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5d75e85376180c0a72139afcdbf3f69e0536aac7de73d5fd89b6ba577945be2caef19fa21467fefa23609b4643d69ba0b8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 88 Doreen Road Poortview 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.09747133191 27.865736335516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang