Black Eagle Hotel & Spa
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 88 Doreen Road, Poortview, Johannesburg, 1724, Gauteng
- Vanaf R2 950 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Black Eagle Hotel & Spa skuil tussen groot bome in 'n pragtige tuin en is sentraal geleë in die bedrywige Ruimsig op die grens van die UNESCO Wêrelderfenisterren, die Wieg van die Mensdom. Dit is naby verskeie winkelsentrums, die N14 en net 20 minute van Lanseria Lughawe af.
Die hotel het 7 kamers wat ingerig en ontwerp is vir oordeelkundige gaste. Elke kamer het 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en/of 'n stort, lugversorging, geëtiketeerde geriewe, 'n koffiestasie platskerm-TV net DStv, 'n digitale kluis, komplimentêre gebottelde water, gratis WiFi en 'n kamerdiens. Daar is ook 24 uur-sekuriteit en gratis parkeerplek, asook 'n wasgoeddiens teen 'n klein ekstra fooitjie.
Die restaurant op die perseel maak voorsiening vir gaste en afgevaardigdes en is ook oop vir die publiek in die Ruimsig-omgewing vir 'n heerlike ontbyt. Probeer gerus een van die gewilde cappucinos wat met plaaslik gebrande koffiebone gemaak word en van die Terra Nova Plase is Tanzania afkomstig is.
Black Eagle Hotel & Spa bied die beste gehalte en gemak in 'n pragtige omgewing, met 'n groot verskeidenheid venues om van te kies vir spesiale funksies, troues en konferensies. Ons het goed ingerigte akkommodasie en uitstekende disse om aan elke smaak te voldoen.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Guinevere Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 88 Doreen Road, Poortview, Johannesburg, 1724, Gauteng
- Gaste dink Black Eagle Hotel & Spa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 88 Doreen Road, Poortview, Johannesburg, 1724, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang