Black Horse Lodge and Wedding Venue
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 786 Dagbreek Road, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Black Horse Lodge is in 'n skilderagtige vallei geleë, net 7 km vanaf die dorp Vryheid, op die R 69. Die pragtige tuine, rustige omgewing en plaas leen hom tot die gevoel van vrede en rustigheid. Plaasdiere dra by tot die atmosfeer en hou die kinders vermaak.
Verblyf is beskikbaar in 6 gaste-suites wat elkeen individueel gestileer en gemeubileer is. Gaste kan in óf die Standaardkamers, Executive Suites of die Gesinskamers bly. Die executive- en gesinskamers beskik oor 'n kombuisie met 'n yskassie. Al die kamers het 'n TV met sekere DStv. 'n WiFi-warmkol is beskikbaar in die hoofsitkamer.
Ontbyt is by alle besprekings ingesluit en word in die hoofeetkamer bedien. Middagete en aandete is op versoek beskikbaar. Langs die lodge is 'n pragtige trou- en konferensie-venue met sitplek vir tot 900 gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Nokubonga Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 786 Dagbreek Road, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Black Horse Lodge and Wedding Venue het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 786 Dagbreek Road, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang