Aeon Spa and BnB
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 155 Watermeyer Street, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
- Vanaf R810 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aeon Spa and BnB is 'n huislike B&B met 'n spa op die perseel in Meyerspark in Pretoria. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek, of dit nou vir besigheid of ontspanning is.
Gaste het 'n keuse tussen 2 eenhede. Albei die eenhede beskik oor 'n privaat ingang, gemaklike beddens, TV's, lugversorging, privaat en suite-badkamers, linne en handdoeke en 'n werkspasie. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Op die perseel kan gaste spa-geriewe, 'n ruim buite-area en veilige parkeerplek geniet. Verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2/5
Aaron Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 155 Watermeyer Street, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 155 Watermeyer Street, Meyerspark, Pretoria, 0184, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang