Successfully reported
+10

Black Oystercatcher Cottages

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R317, Moddervlei Farm, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Black Oystercatcher is 'n wynplaas wat deur 'n familie bestuur word aan die koel, mees suidelike punt van Afrika. Die selfsorgkothuise is dieaal vir 'n rustige wegbreek.

Elkeen van die 4 Black Oystercatcher Cottages is pragtig gemeubileer en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep word en 'n privaat badkamer. Elke kothuis het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond toegerus is, maar nie oond nie. Daar is ook 'n kaggel en 'n stoep met braaigeriewe.

Die kothuise bied uitsigte oor 'n kruie- en groentetuin en gaste is welkom om daarvan gebruik te maak vir hul gekookte maaltye. Die kothuise is langs die Black Oystercatcher-proelokaal en -plaaswinkel op die wynplaas geleë. Gaste kan 'n wynproe geniet en vooraf 'n bord vir middagete by die venue bespreek, asook 'n paar soet- en southappies by die plaaswinkel aankop. Die winkel verkoop ook 'n rits geskenke.

Gaste kan in die randvloeiswembad afkoel, of op die perseel fietsry, voetslaan en ander buitemuurse aktiwiteite geniet.

Die kothuise is in 'n oop ruimte geleë en is nie omhein nie sodat gaste die volle plattelandse ervaring kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Jg K
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek en waarde vir geld en mooiste uitsig. Awesome, dankie, sal vir seker weer kom kuier.
Sep 2025
Heinrich B
5.0
Overall experience was very nice. It was very nice, but maybe they can add a TV to the cottage.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Shirley D
Saam met lewensmaat
4.8
Die plek is amazing mooi ingerig en alles wat jy nodig het. Die verblyf is ideaal vir die mens wat net weer homself wil vind. En om jou te laat besef,...
Sien meer
Sep 2025
Bianca R
Saam met vriende
4.6
Goeie kommunikasie en alles was in orde en skoon. Baie dankie. Baie lekker en mooi, dankie!
Sep 2025
Jurita L
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig en privaat. Lekker oorgeslaap, dankie. Personeel is baie vriendelik en baie hout is verskaf. Dit was baie koud. Lekker "platter" bestel wat na ...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Gabriella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R317, Moddervlei Farm, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Black Oystercatcher Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R317, Moddervlei Farm, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNDI5MzhmLWUxYzktNDQyNy05ODUzLTY5MDhmYjQ4MDBmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 R317 Moddervlei Farm 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.632127726626 19.826258708275
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang