Successfully reported
+27

Blackheath Manor Guest House

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Outlook Terrace, Blackheath, Johannesburg, 2175, Gauteng
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Blackheath Manor Guest House bied B&B-verblyf aan die voorheuwels van Northcliff, Johannesburg. Die gastehuis is naby die omgewing se geriewe en besienswaardighede geleë, en minder as 40 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Verblyf by Blackheath Manor Guest House word in 7 individueel versierde kamers aangebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met gratis toiletware, 'n TV met DStv, 'n lessenaar, 'n elektroniese kluis, 'n haardroër en 'n yskassie. Vyf kamers het lugversorging en ondervloerse verhitting.

'n Stewige Engelse of kontinentale ontbyt word in die eetkamer of op die stoep bedien, en aandete kan ook gereël word. Vars kruie en groente word uit die groentetuine op die perseel gebruik. Verder bied die gastehuis gratis WiFi, 'n swembad, 'n kragopwekker vir kragonderbrekings, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek.

Blackheath Manor Guest House is naby die Johannesburg Eye Hospitaal, Cresta-winkelsentrum en vele ander geriewe en restaurante geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Outlook Terrace, Blackheath, Johannesburg, 2175, Gauteng
  • Gaste dink Blackheath Manor Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Outlook Terrace, Blackheath, Johannesburg, 2175, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA454e3a9c2c61a842ec2e7c70869086fa0278b3a19cb93af0dfe432065819085b85996bc48f6cb3649730d94fb87f63d7f2e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Outlook Terrace Blackheath 2175 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.138231 27.9732749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang