Successfully reported
+30

Blakes Terrace 1103

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Beach Road, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Blakes Terrace 1103 is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 6 mense op die strandfront in Van Ryneveld, Strand.

Die dakwoonstel is op die 11de verdieping geleë met 'n ononderbroke uitsig oor Valsbaai. Die ruim woonstel bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer wat na die balkon oopmaak.

Die hoofslaapkamer maak oop na die balkon en is ingerig met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en kyk uit oor die Helderberg. Die 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Vir gerief word linne en badhanddoeke voorsien.

Die moderne kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof en oond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea is ingerig met 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Gaste kan ontspan in die sitkamer, wat toegerus is met 'n slim-TV, en WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na die balkon, wat gemeubileer is met 'n eetkamertafel, met uitsig oor die see.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe vir gaste om te gebruik. Veilige onderdakparkering word voorsien, en die woonstel is toegerus met 'n noodkragstelsel in geval van beurtkrag.

Blakes Terrace is 'n stil plek, en daarom word geen partytjies of troeteldiere toegelaat nie.

Die strand bied branderplankry, visvang, swem, sonsondergangvaarte en walviskyk in die seisoen, en die omgewing bied stap-, wandel- en fietsroetes. Die Strand bied verskeie restaurante, kafees en kroeë, sowel as besienswaardighede soos die Strand Waterworld & Fun Park, 'n putt-putt-baan, en gaste kan die Helderberg Wynroete verken.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 45 Beach Road, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blakes Terrace 1103 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Beach Road, Van Ryneveld, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA512f93721dc37dc8a92e09d0c4c824c2d0cacd5dc2b137fa0c6cc863612895b9efea4d8de984d4469c2aa872f68d0cce3ae7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 45 Beach Road Van Ryneveld 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.122051463659 18.8314525295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang