Blanche Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1104 Terblanche Street, Villeria, Pretoria, 0186, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blanche Gastehuis is in Pretoria geleë en is ideaal vir 'n oornagverblyf, sakereis of langer besoek.
Die gastehuis bied 2 privaat suites, elk met slaapplek vir 2 gaste en met sy eie toegewyde ingang en 'n en suite-badkamer. Elke suite is toegerus vir selfsorg met 'n kombuisie wat 'n yskas, induksiestoof en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Bykomende geriewe sluit in 'n TV met Openview-kanale, 'n kantoorlessenaar, gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek met 'n privaat sluitkas vir gerieflike self-incheck.
Gaste kan ook gebruik maak van die braaigeriewe op die perseel. Blanche Gastehuis is maklik bereikbaar vanaf die N1-snelweg en is in 'n stil, veilige area weg van verkeer en geraas geleë, wat dit 'n gemaklike en rustige toevlugsoord maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 129
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 1104 Terblanche Street, Villeria, Pretoria, 0186, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1104 Terblanche Street, Villeria, Pretoria, 0186, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang