Blank Canvas
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9B Malan Street, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Blank Canvas is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Wilgehof, Bloemfontein. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie stad.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die sitarea beskik oor 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n buite-area met sitplek en 'n braai en veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omliggende gebied sluit in die Toyota-stadion, Universiteit van die Vrystaat, Oliewenhuis-kunsmuseum en die Naval Hill-natuurreservaat met die planetarium en die Nelson Mandela-standbeeld.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 9B Malan Street, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9B Malan Street, Wilgehof, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang