Successfully reported

Bleshoender Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Kegan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Enjoyable comfortable stay! Enjoyable stay, I was quite surprised that I was asked to bring sheets and pillowcases. As mine are in storage, they did supply me with bedding. Great views amongst the trees.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

A perfect halfway house for my needs. I had an awesome stayover and I did not need anything extra. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Bleshoender Accommodation
Thank you so much.

Frans S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Rustig & stil. Goed geleë. Ruim en gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie S
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Akkommodasie met 'n asemrowende uitsig. Vriendelike, behulpsame gasvrou en gasheer. Het dadelik tuisgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermann V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Heerlik ontspan. Baie lekker gebly. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Bleshoender Accommodation
Baie dankie. Enige tyd weer welkom. Jammer oor die misverstand oor die rystoel en die bed. Darem as julle weer kom kuier, is daar 'n nuwe bed. Mooi bly en sterkte.

Fanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
0.0
Jan 2025

Was lekker rustig buite en die uitsig pragtig. Heerlike rustige buite area en uitsig. Sal net graag wil hê dat eienaars paar dae self op dubbelbed slaap. Matras is baie swak, as iemand beweeg val die ander een amper van die bed af. Ook as mens afklim van bed is daar 'n spring wat klink of dit wil breek. Die plekkie is nie gemaak vir twee persone as een vroeg wil gaan lê en die ander sit tot laat nie. Daar is darem 'n kraan by wasbak buite, gewonder hoe dit gaan werk. En dan is daar nie 'n tweeplaat stoof met oondjie nie. Maar ek hou van die gasbottel stofie.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Herman K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Die stoepie met die mooiste tuin en uitsig oor die boomryke Sedgefield. Die beste ingerigte huisie waarin ons al ooit gekuier het met gawe gasheer en gasvrou wat alles in hul vermoë gedoen het om te sorg vir 'n onvergeetlike vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Loved every aspect of my stay at Bleshoender. Very comfortable, clean and beautiful location. The hosts were very helpful and offered the perfect blend of hospitality and privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ontspanne. Baie tuis en rustige kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Quiet and relaxing. Pleasant and peaceful. Hosts are friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 Bleshoender Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzYjVhOGI4LTkyYTctNGUxZC1iYzk3LWZjNDk3OTFjMmI1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 71 Bleshoender Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.02251 22.80715
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang