Successfully reported

Blessings

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Debbie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lovely stay. Spotlessly clean accommodation with all the extra utilities needed. Comfortable and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Blessings
Dear Debbie, Thank you for your positive feedback. I'm looking forward to welcoming you again. Kind regards, Liezl & Annemarie

Janet R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Excellent! Very comfortable and well equipped! Great location!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Blessings
Thank you for your review, Janet. We hope to see you again.

Claassen E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Comfortable! Was baie lekker! Oulik! Lekker groot tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Blessings
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete Blessings

Annemarie V
Lang verblyf
4.8
Feb 2025

Lekker geslaap. Pragtige tuinwoonstel vir 'n paartjie of klein gesin. Goed toegerus en skoon met 'n lekker onderdak tafel en braai. Ongelukkig is daar nie 'n seeuitsig nie, maar dis 'n kort stappie see toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Blessings
Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.

Louise H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Werklik 'n uitstekende plekkie. Rus vir jou siel. Stukkie hemel op aarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Blessings
Beste Louise, Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek hoop om julle gou weer by ons te verwelkom. Groete Blessings

Hennie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Blessings is 'n wonderlike wegbreek vir twee! Blessings het sy naam gestand gedoen! Was 'n seen om daar te bly toe die Kaap 'n hewige storm ervaar het. Die plekkie het presies voldoen aan ons vereistes en ons Jack Russell het dit net so geniet. Jammer dat mens nie goeie weer ook kan bespreek nie, maar die gasvrou was ongelooflik vriendelik en ontfermend en wou ons net so warm en gerieflik as moontlik in die swaar weer hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Constant L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Ons het 'n genotvolle kuiertyd saam gehad! Baie dankie aan Liezl vir haar hulp en gasvryheid! Alles was mooi, netjies en skoon, asook alles gehad wat ons benodig het en ons sal graag weer kom kuier. Ons het beslis baie lekker tye hier en op die strande saam spandeer as gesin en boonop kon ons die honde saambring en hulle regoor die groot jaart laat rondloop wanneer hulle nie saam met ons was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Blessings
Baie dankie vir jou terugvoering, Constant. Ek is bly julle het dit geniet en hoop om julle spoedig weer te verwelkom. Groete Liezl

Belinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Beautiful cottage in a peaceful setting. Lovely place. Loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Blessings
Dear Belinda, Thank you for your positive feedback. I'm looking forward to welcoming you again. Kind Regards, Liezl

Donavan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Excellent. Wonderful and pleasant, I will call again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Blessings
Dear Don, Thank you for your review. I'm glad you enjoyed your stay. Kind Regards Liezl

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R900
R 900 R 765
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
R 900 R 765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 765
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    2 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Arikreukel Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd578c90b5fbe89699b23582b85acdfefbeef1578c11d547e2e44cad4d62eba0422730abae9542d62c464baa18fcdbb8a8dd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 21 Arikreukel Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.6677746 19.5086025
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang