Successfully reported
+28

Blessings Guesthouse

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Heuwel Avenue, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blessings Guest House is in Hutten Heights, ’n spogbuurt in Newcastle, geleë. Dis net ’n kort entjie se ry vanaf 2 inkopiesentrums en die Black Rock Casino.

Ons het 3 bekoorlike dubbelkamers met en suite-badkamers, asook 2 ruim tuinwoonstelle met afsonderlike badkamers. Al die kamers is met tee- en koffiemaakgeriewe, ’n TV met DStv, ’n yskassie en WiFi toegerus. Die kamers word daagliks skoongemaak en wasgoed kan op versoek gewas word.

Daar is ’n groot swembad in die pragtige tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Doendinge in die omtrek sluit gholf, besoeke aan monumente en gedenktekens, watersport op die dam en visvang in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Robert J
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam, gerieflik, vriendelike ontvangs. Dit was die tweede keer wat ek hier gebly het. En soos die eerste keer het ons heerlik gebly en lekker in ...
Sien meer
Apr 2025
Sandy M
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxed and comfortable. We were extremely comfortable and made us very welcome at Blessings. The rooms are spotlessly clean, there is ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Lenie V
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld en die rustigheid alleen sê alles. Ons is van die begin af met ope arms verwelkom deur die gasheer.
Apr 2024
Olwen F
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, quiet, welcoming, comfortable, go the extra mile. We arrived after a long journey and were welcomed and made to feel at home....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Tersia B
Saam met lewensmaat
4.8
Rustige oornag by Blessings Gastehuis. By ons aankoms was ons dadelik ontvang en na ons kamer geneem. Dit was netjies, skoon en ruim. Die klank van di...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 21 Heuwel Avenue, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Blessings Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Heuwel Avenue, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzYTJjMDFlLWQ2YzctNDBkZS1hMzU1LTFkMzQ5ZjI1NDVhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 21 Heuwel Avenue Hutten Heights 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.727166666667 29.923555555556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang