Blessings Guesthouse
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Heuwel Avenue, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blessings Guest House is in Hutten Heights, 'n luukse area in Newcastle, geleë. Twee winkelsentrums en die Black Rock Casino is net 'n entjie se ry weg.
Ons bied drie bekoorlike dubbelkamers met en suite-badkamers, en twee ruim tuinwoonstelle met privaat badkamers. Al die kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, TV's met DStv-toegang, yskassies en WiFi. Die kamers word daagliks skoongemaak en wasgoed kan op versoek gereël word.
Daar is 'n groot swembad in 'n lieflike tuin en veilige parkeerplek word op die perseel voorsien. Doendinge in die area sluit gholfspeel, besoek aan monumente en gedenktekens, watersport op die dam en visvang in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 21 Heuwel Avenue, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Blessings Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Heuwel Avenue, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang