Blessings Selfsorg Eenhede
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 71 Kommandant Senekal Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Blessings Guest Rooms is tussen die Wit Stinkhoutbome in die stil buurt Dan Pienaar Ridge geleë. Blessings Gastekamers bied 2 gerieflike, ruim en moderne selfsorg-eenhede met en suite-badkamers.
Ons groot gesinskamer kan 'n gesin van 5 akkommodeer en beskik oor 'n koningingrootte-bed, enkelbed en slaapbank. Die standaard gesins-eenheid kan 'n gesin van 4 akkommodeer en het 'n koningingrootte-bed en slaapbank. Die twee kamers kan ook gekoppel word om groter gesinne of groepe te akkommodeer.
Die gastekamers is naby skole soos Sentraal, Oranje, Grey, Eunice, St Andrew, en St Michaels, asook die Universiteit van die Vrystaat, Sentrale Universiteit van Tegnologie, Vodacom Park, Sand du Plessis Teater, Bloemfontein Medi-Clinic, Mimosa Winkelsentrum, en Loch Logan Waterfront.
Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste het 'n toegangsbeheerde privaat ingang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 71 Kommandant Senekal Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Blessings Selfsorg Eenhede het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 71 Kommandant Senekal Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang