Bliss @ Diaz
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42B Karveel Crescent, Diaz Beach, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 330 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bliss @ Diaz is 'n bekoorlike vakansiehuis in Diaz-strand, Mosselbaai en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die Diaz Blouvlagstrand en die waterpark. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Dié huis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer wat gemaklik tot 4 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n ingeboude braai en 'n TV met Netflix, Disney Plus, Amazon Prime en YouTube. Die leefarea sluit 'n kinderbank met slaapplek vir 2 kinders in.
Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die huis maak oop op 'n omheinde, privaat erf met buitesitplek en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 55
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 42B Karveel Crescent, Diaz Beach, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Bliss @ Diaz het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42B Karveel Crescent, Diaz Beach, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang