Bliss B&B
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Taunton Road, Wembley, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 055 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bliss B&B is slegs 3.5 km vanaf die Pietermaritzburg Stadsaal geleë, langs die bekende Comrades Marathon-roete. Geleë in die voorstad Wembley, bied dit moderne selfsorgverblyf.
Gaste het 'n keuse van 2 eenhede, elk met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Alle gaste is welkom om die swembad te geniet, in die tuin te ontspan en die gemeenskaplike braaigeriewe te gebruik. Gratis WiFi en privaat parkering is op die perseel beskikbaar.
SuperSpar Parklane is slegs 2 km weg, met verskeie restaurante ook naby. Wylie Park is slegs 900 meter van die eiendom af, terwyl die Bisley Valley Natuurreservaat 10 km weg is. Howick-waterval is 'n 20 minute-rit, en die Nelson Mandela-vangterrein en Midmar Natuurreservaat kan binne 35 minute bereik word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Debbie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 49 Taunton Road, Wembley, 3201, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 Taunton Road, Wembley, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang