Successfully reported
+41

Bliss

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2230 Sekelbos Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 790 R1 432 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bliss is 'n bekoorlike vakansiehuis in die hartjie van Marlothpark, 'n wildreservaat in Mpumalanga. Hierdie heerlike verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en is die ideale keuse vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n rustige en onvergeetlike wegbreek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 'n koningingrootte-bed het. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n wasbak, terwyl die tweede badkamer 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Daar is 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is met 'n stoof, lugbraaier, yskas-vrieskas, waterverkoeler, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n slim-TV. Gaste kan ook gratis, onbeperkte WiFi en lugversorging in elke kamer geniet.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buite-meubels en 'n ruim onthaalarea waar gaste hulself kan geniet. Daar is ook 'n Jacuzzi, swembad, sitarea, sonstoele en 'n ingeboude braai. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die dek bied 'n rustige atmosfeer wat perfek vir ontspanning is terwyl gaste die panoramiese uitsigte van die omliggende landskap kan inneem.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Giovanni B
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek. Alles was perfek na verwagting.
Aug 2025
Thea P
Saam met vriende
5.0
Heerlike tyd saam met familie, perfekte huis, rustigheid, gemak en sommer net lê. Ons wil net baie dankie sê vir die wonderlike vakansieverblyf. Die h...
Sien meer
Jul 2025
Roelof V
Gesin met klein kinders
5.0
Ons as gesin het 'n fantastiese tyd gehad en sal Bliss vir seker aanbeveel. Ons as gesin het dit baie geniet. Die woning het alles wat jy nodig het om...
Sien meer
Mei 2025
Belinda L
Gesin met klein kinders
5.0
Lieflike huis met als wat mens nodig het. Die swembad en Jacuzzi was heerlik. Besonders lekker gebly.
Feb 2025
Heather P
Saam met lewensmaat
5.0
Dream come true. Our stay was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Renette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 51

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2230 Sekelbos Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Bliss het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 790
R 1 790 R 1 432
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 790
R 1 790 R 1 432
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 790
R 1 790 R 1 432
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2230 Sekelbos Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4cabaf39c5d9afab9cda69ec0f174debffd2b1767049c1f5bafee92682089c87958cc0c5272a27ece56c36bfda275ad5436?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 790 nouVanaf R1 432 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 2230 Sekelbos Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -25.3475717 31.7792681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang