Blissful Bella Mare Retreat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2nd Avenue Bella Mare, Block 15 Unit 14, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Blissful Bella Mare Retreat is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die 2 oorblywende slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en stort, en die tweede badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en sitarea met 'n rusbank en 'n slim-TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfond, wasmasjien, tuimeldroër en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeur lei na die balkon met ingeboude braaigeriewe.
Die kompleks is 2 km vanaf Kings Beach, Humewood Beach en Shark Rock-pier geleë. Daar is ook 'n kafee, swembad en gimnasiumgeriewe in die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Shonisani Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2nd Avenue Bella Mare, Block 15 Unit 14, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Blissful Bella Mare Retreat het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2nd Avenue Bella Mare, Block 15 Unit 14, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang