Successfully reported
+76

Bollinger Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Barrie Street, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bollinger Gastehuis is in 'n stil area in Glen Barrie geleë en bied pragtige uitsigte oor die berge en woude. Verblyf bestaan uit 2 smaakvol versierde slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke kamer beskik oor lugversorging, verhitting, 'n internetverbinding, elektriese komberse en 'n slim-TV met Netflix. 'n Omskakelaar is beskikbaar tydens beurtkrag. Beide kamers maak oop na 'n tuinterras waar gaste toegang deel tot 'n espressomasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskas.

Die eiendom is ook die tuiste van die gashere, wat agter in die gastehuis woon met hul 2 honde. 'n Haarsalon is van Dinsdag tot Vrydagoggend in die hoofhuis oop, en gaste is welkom om afsprake te maak.

Geriewe sluit in 'n sonverhitte soutwaterpoel, wat vir gaste gereserveer is, en 'n uur lange jacuzzi-sessie beskikbaar teen 'n bykomende koste, wat ten minste 'n dag voor aankoms bespreek word. Veilige parkering word voorsien, en buite-sekuriteitstrale word snags geaktiveer en gekoppel aan gewapende reaksie. Let asseblief daarop dat ontbyt nie voorsien word nie; daar is egter 2 koffiewinkels binne loopafstand.

Bollinger Gastehuis bied 'n uitstekende basis vanwaar jy die Tuinroete kan verken, bekend vir sy natuurskoon, fynbos, sandstrande en wêreldklas gholfbane.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 38 Barrie Street, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bollinger Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Barrie Street, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd0f1940d4047371b182435d70f9cd589f210f85882212835a91368ca596506babd34d6229564f6b02bcb2cef2b9c0541768?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 38 Barrie Street Glen Barrie 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.942571184836 22.454884711639
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang