Successfully reported
+24

Bloekomhuis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Genl Hertzog Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Bloekomhuis is 'n outydse selfsorghuis vir 6 in die dorpie Smithfield in die savanna langs die N6.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n privaat badkamer, 'n toegeruste kombuis, eetkamer en 'n sitarea.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bababed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. 'n Slaapbank is in die leefarea beskikbaar en die badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet en in die sitarea met 'n TV ontspan.

Die perseel het 'n sekuriteitshek en alarmstelsel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Troeteldiere is welkom, slegs klein hondjies word toegelaat en leibande word aanbeveel. Let dat daar ganse, kalkoene en hoenders op die perseel is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 38

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 25 Genl Hertzog Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Gaste dink Bloekomhuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Genl Hertzog Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjODJkMmE3LTk1NDktNDA0NS04MzBmLWY3Yjc2ZjhmZDQ4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 8 5 1 4 25 Genl Hertzog Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.216336610423 26.534825563431
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang