Successfully reported
+9

Bloekomsrus

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Crous Street, Senekal, 9600, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Bloekomsrus bied oornagselfsorgverblyf in Senekal in die Oostelike Vrystaat. Senekal is op die N5 en die ideale oornagstop of verblyf vir sakereisigers. Die eenheid is 5 minute se ry vanaf die sakekern.

Verblyf is beskikbaar in 2 oopplan-selfsorgeenhede. Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster, stoof, breekware en eetgerei. Die eenhede het ook elk 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is WiFi en lugversorging in die eenhede. Veilige parkeerplek word voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lehandre V
Besigheidsreis
5.0
Amazing experience! What a wonderful stay. Elmarie brings a sophistication to her rooms, combined with a typical Freestate hospitality....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Carel V
Saam met lewensmaat
5.0
Bloekomsrus is die beste oornag wat ek nog bespreek het. Die verblyf was uitstaande met soveel xtras inesluit in die akkomodasie. Sonder twyfel staan ...
Sien meer
Jun 2025
Gerrie B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie goed ontvang, alles mooi skoon, lekker stil en baie veilig.
Mrt 2025
Belinda H
Gesin met tieners
5.0
Als was net perfek. Ons het vir seker elke oomblik geniet. Daar was tot 'n bederf in die yskas. Ons het gevra of ons bietjie vroeër kon aanmeld aanges...
Sien meer
Feb 2025
Sharon V
Saam met lewensmaat
5.0
Definitely one for the books to remember. Our stay was amazing. The place exceeded our expectations. The flatlet was comfortable and ha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 10 Crous Street, Senekal, 9600, Vrystaat
  • Gaste dink Bloekomsrus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Crous Street, Senekal, 9600, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjNzBiOWY0LTUxNDUtNDY0MS04N2JjLWVhOTg2MDVlYzU1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 51 5 1 5 10 Crous Street Senekal 9600 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.308 27.6254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang