Successfully reported
+17

Blokhuys

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 650 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Geleë in die skilderagtige Agter-Pakhuisvallei, 26 km vanaf Clanwilliam op pad na die historiese Wuperthal-dorpie, sal gaste Blokhuys vind, wat op De Pakhuys-plaas geleë is. Die plaas behoort aan die Kruger- en Botha-families en bied gehalteverblyf vir avontuur- en natuurliefhebbers.

Die kothuis het lugversorging, slaapplek vir 5 en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens wat 1 volledige badkamer deel met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is vir selfsorgdoeleindes toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n slaapbank vir 'n vyfde persoon. Hierdie eenheid het nie 'n TV nie.

Dit bied 'n beskutte braai-area op die stoep en 'n houtvuur-jacuzzi. Vuurmaakhout is op die plaas beskikbaar. Doendinge in die area sluit rotsklim, voetslaan, bergfietsryroetes en nog baie meer in. Besienswaardighede sluit in San Rotskuns, ongelooflike Cederberg-rotsformasies, Wupperthal en die Biedouw-blomlande in blomseisoen.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
1.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blokhuys het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 650
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 650
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA515bb2ec0fd428a9fc9fee18f34b92c366d41db2e39fb1dc8e8ff0936f31abb3edf16b20a4d37c63e9336c49de47543374cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 5 mense 1 5 1 4 Vleiplaas Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.120562179115 19.059144525131
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang