Successfully reported

Blombos Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Annele T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

We loved our stay. From the minute we arrived, we were impressed by Blombos. The flat has everything you need. The view from the stoep is amazing. The hosts are lovely and very kind. Highly recommend for a breakaway, just to get away from it all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aziza M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Very very nice. Stunning stay. Beautiful place and amazing hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonita S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

It was wonderful and our small kids enjoyed it as well. We had a wonderful stay. The place was so clean and it had everything one would require for a comfortable stay, which was really a very pleasant surprise for us. We look forward to hopefully staying there again in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lenie
Blombos Selfsorg
Thank you, Leonita. It was a pleasure hosting you. Looking forward to seeing you again. We gladly recommend you to other hosts.

Josh R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Thank you for the stay, will see you guys soon. Welcoming and warm stay. Cosy home with beautiful views. The owners were awesome hosts, making our trip very special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lenie
Blombos Selfsorg
Thanks, Josh, for your kind words. It was a pleasure having you. Hope we meet again!

Simone D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Het die rustige atmosfeer baie geniet. Baie lekker gebly - vriendelike gasheer, plek is mooi netjies en presies wat ons verwag het. Blombos selfsorg is definitief 'n plekkie wat ons weer sal besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lenie
Blombos Selfsorg
Baie dankie Simone vir jou vriendelikheid en positiewe resensie. Dit was aangenaam om jou te ontmoet en te huisves. Ons beveel jou beslis aan vir ander gashere. Pieter

Marisa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Pleasant stay! Thank you for a wonderful weekend in Betty's Bay. The house was neat, modern and has things you don't normally find in a holiday home Loved that it had an air fryer! The hosts were super friendly and accommodating. The weather was not great but there were loads of places to explore while being in the car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lenie
Blombos Selfsorg
Thank you, Marisa, for the positive feedback. I'm glad you enjoyed the air fryer. I appreciate that you mentioned how well our place is fitted out. It is motivating. Come again on a weekend when good weather is forecast.

Matthys B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Vir 4 dae oorgebly saam met my vrou en suster. Baie vriendelike gasheer/vrou. Een van die beste uitkykpunte in Bettiesbaai. Dit is teen die berg. Jy sien die baie mooi berg aan die een kant en dan amper 180 grade see uitsig aan die ander kant. Die foto's is bietjie misleidend want dit lyk amper asof jy loopafstand van die see is. Nie te min, dit is baie mooi daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lenie
Blombos Selfsorg
Dankie dat jy noem van die berg agter en die see voor. Ons waardeer jou positiewe terugvoer. Ek sal weer kyk na die fotos wat ons geplaas het.

Elizabeth N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uitstekende akkommodasie. Verblyf van hoë gehalte! Skoon, netjies en goed toegerus. Pragtige uitsigte, goed geleë en veilig. Die gasheer en gasvrou is 5-ster gehalte t.o.v. alle aspekte van die toerismebedryf. Sou ons in die area wees, is Blombos beslis ons bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Peaceful, comfortable, friendly and lacking in nothing. This was my second stay with Lenie and Pieter, and it was as lovely (if not more so) as the last time. They were incredibly friendly, welcoming and accommodating, and the place was neat, clean, quiet and had absolutely everything we could possibly need. I will certainly be returning here again for many more peaceful breaks in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie dankie vir 'n lekker naweek van rustigheid en so 'n mooi uitsig. Ons het baie lekker gebly. So rustig en die uitsig asemrowend. Die plekkie was baie netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lenie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 5431, 44 Disa Sirkel, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a47ffe5035837d2ad56b2c746a099ee9de00d950353e34f6e66c43017c73698cbf43a2af1cd93029e74d27bdf8b8067c86d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 49 5 1 5 Erf 5431 44 Disa Sirkel 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.35477151249 18.890007114019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang