Blomhuisie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 De Bruyn Street, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Blomhuisie is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Napier, wat 'n privaat toevlugsoord vir 2 gaste bied.
Die oopplan-kothuis is gemeubileer met 'n dubbelbed en bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware, terwyl die leefarea gemaklike sitplek en 'n TV het.
Die kothuis het sy eie tuin en 'n dam wat in 'n swembad omskep is. Die stoep is toegerus met gemaklike stoele, 'n klein tafeltjie en 'n ketelbraai, en kyk uit oor die rante en die Zonderendberge.
Gaste kan die omgewing verken, van stap op die Napierberg tot die ontdekking van die karaktervolle dorpie met sy gerestoureerde huise en geboue. Die dorp bied 'n verskeidenheid restaurante, terwyl plaaslike gebak en die Saterdagoggendmark sterk aanbeveel word.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 De Bruyn Street, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 De Bruyn Street, Napier, 7270, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang