Successfully reported

Blomvlei Garden Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Besoeke gebring aan familie en vriende. Baie gerieflike ligging met uitsig oor die stad. Stil omgewing. Vriendelike gashere wat vinnig op enige versoeke/navrae gereageer het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizet
Blomvlei Garden Cottage
Dankie dat julle by ons gebly het. Kom asb. weer! Groete Lizet

Laetitia R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantasties. Baie, dalk net kyk na WiFi diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Fantasties gewees. Baie lekker gebly. Die eenheid is skoon en netjies, dit is ruim en is met alles toegerus wat nodig is. Dit is veilig, rustig en stil. Lizet is baie vriendelik en behulpsaam. Goeie kommunikasie en presies geweet hoe alles werk. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol B
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Welcoming, safe and friendly. Accommodation perfect and beds very comfortable! Excellent, beautiful views in a pretty part of Bellville. Our host was exceptional and so welcoming. Thoroughly enjoyed our stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizet
Blomvlei Garden Cottage
Thanks, Carol. It was lovely to meet and host you. Please come again. Regards

Anne F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Comfortable. Perfect for what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizet
Blomvlei Garden Cottage
Dankie. Julle was so min hier, maar dit was lekker om julle te ontvang. Kom asb weer. Groete

Emily B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Skoon en netjies. Eienaar is vriendelik. Plek is ordentlik en baie netjies. Sal definitief weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizet
Blomvlei Garden Cottage
Baie dankie! Dit was 'n plesier om julle in die Kaap te ontvang! Groete

Leandre S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Oulik ingerig en heerlik gebly. Oulike plekkie wat goed ingerig is en die gasheer en gasvrou was dierbaar. Het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John Roy V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Sal enigetyd iemand soontoe verwys. Ruimte en netheid was opvallend. Die mense was vriendelik en baie behulpsaam. Privaatheid was ook 'n prioriteit waarvan ons baie gekry het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois U
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Awesome. Very nice! Very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizet
Blomvlei Garden Cottage
Dankie ons hoop om julle weer te sien. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Van Der Merwe Crescent, Welgemoed, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4MDlmMzNiLTU4MmQtNGExYy1iZTI3LTkxNGM1NTA3MWIyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 3 mense 37 5 1 5 19 Van Der Merwe Crescent Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.879975135645 18.619800991402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang