Successfully reported

Blouberg Studios

Whale Tuin-ateljee
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié studio bied slaapplek aan 2 gaste en het ’n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Daar is ’n klein sitarea oorkant ’n binnehof met sy eie kombuisie, eetarea en privaat buitbraai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Huisreëls

Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.
Rook is verbode in die woonstelle, maar gaste is welkom om buite in die tuinarea en op die balkon te rook.

Geen troeteldiere word toegelaat nie, asook nie gaste wat nie betaal nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuin-ateljee
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke tuinwoonstelletjie het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 enkelbeddens. Elke woonstelletjie het 'n en suite-stort en 'n kombuisie met 'n ontbythoekie, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, tweeplaatstofie, potte, panne, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n strykyster, strykplank, radio, TV met plaaslike kanale, kluisie, en 'n privaat braai-area met stoepmeubels en klein braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg. Linne en handdoeke word voorsien. Skoonmaakdiens een maal per week (linne en handdoeke word omgeruil).

Huisreëls

Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.
Rook is verbode in die woonstelle, maar gaste is welkom om buite in die tuinarea en op die balkon te rook.

Geen troeteldiere word toegelaat nie, asook nie gaste wat nie betaal nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Starfish Ateljee op boonste verdieping
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-stort, sitkamertjie met 'n TV met plaaslike kanale en 'n kombuisie met 'n ontbythoekie, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, tweeplaatstofie, potte, panne, breekware en eetgerei. 'n Strykyster, strykplank, radio en kluisie word ook voorsien. Daar is 'n balkonnetjie, maar nie 'n braaiplek nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg. Linne en handdoeke word voorsien. Skoonmaakdiens een maal per week (linne en handdoeke word omgeruil).

Huisreëls

Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.
Rook is verbode in die woonstelle, maar gaste is welkom om buite in die tuinarea en op die balkon te rook.

Geen troeteldiere word toegelaat nie, asook nie gaste wat nie betaal nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Dolphin Drive, Bloubergrant, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7051f56dec89865e45452c19e068970da4d31be7c72907557ee7621f507932a736dd989b3bb94f153878278af8bebd269a6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 88 5 1 5 42 Dolphin Drive Bloubergrant 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.81439384517 18.47472846508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang