Successfully reported

Bloublasie @ Lieflappie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Maxine J
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Perfect breakaway. We had a great stay. Location was perfect, nice and quiet and within walking distance to the beach. Accommodation was comfortable with everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tercia
Bloublasie @ Lieflappie
Hi Maxine. Glad you enjoyed your stay. We hope to see you again. Blessings, Wessel and Tercia

Judith S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gemaklik en tuis! Die eenheid was baie netjies, skoon en goed toegerus! Die gasvryheid laat mens tuis en welkom voel, ons sal vir seker weer hier verblyf bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tercia
Bloublasie @ Lieflappie
Judith, baie dankie. Dit was lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer. Ons huisves julle graag. Groete, Wessel en Tercia

Anien G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlik. Ons het heerlik ontspan en spesiaal gevoel omdat alles eksie perfek was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tercia
Bloublasie @ Lieflappie
Hi Anien. Ek is bly jy het spesiaal gevoel want jy is! Julle is altyd welkom. Hoop ons sien julle gou weer. Mooi dag. Groete Wessel en Tercia

Sylvia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Fantasties. Puik diens, baie vriendelike en vinnige diens gehad. Baie mooi, netjies en skoon eenheid. Baie bekostigbaar. Sentraal naby alles geleë, loopafstand van die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tercia
Bloublasie @ Lieflappie
Hi Sylvia. Bly julle het die tydjie by ons geniet. Ons maak weer so. Groete Wessel en Tercia

Sandra O
Lang verblyf
5.0
Mrt 2024

Heerlike kuier in Stillbaai. Pragtige plek, loopafstand van die see met alles wat jy kan benodig vir 'n heerlike kuier in Stillbaai. Ekstra punte vir die solar en gasgeiser. Dit maak mens se verblyf net soveel gemakliker. WiFi was uitstekend en ek kon gemaklik werk tydens my verblyf. Ek kom beslis gou weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwen M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Wonderful! Everything we needed for a relaxed holiday was supplied.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tercia
Bloublasie @ Lieflappie
Thank you Bronwen. So glad you enjoyed your time spent at Lieflappie. See you soon. Blessings Wessel and Tercia

Antoinette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Super netjiese en vriendelike verblyf. Ek sal vir seker weer hier tuisgaan. Ons verblyf was 5-ster. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tercia
Bloublasie @ Lieflappie
Baie dankie, Antoinette. Ons is bly julle het lekker gebly. Julle is altyd welkom. Groete, Wessel en Tercia..

Johan T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2022

Dit was fantasties en die eienaars is baie gasvrye, plat op die aarde mense. Die ruimte is heeltemal genoeg, alles werk goed en dit is netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tercia
Bloublasie @ Lieflappie
Johan, dit was lekker om julle te huisves. Hoop ons sien julle weer. Julle is altyd welkom. Dankie vir die mooi resensie. Groete, Wessel en Tercia.

Monica P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Feb 2022

Vriendelik verwelkom, plek was skoon en reg met aankoms. Tuine netjies versorg. Ruim kamers en badkamer. Netjies en genoeg breekware in die kombuis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elize B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Heerlik gerus, goed geleë. Baie netjies. Baie dankie vir heerlike, netjiese kuier. Gasvrou en man baie vriendelik en hulpvaardig. Beveel enige tyd aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tercia
Bloublasie @ Lieflappie
Hallo Gerard en Elise. Baie bly julle het lekker gekuier en gerus by ons. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons huisves julle graag weer. Mooi jaar vir julle.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tercia Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 82

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Wege Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a57570f9d1cb8d4108f42b2ed3f988927277723f67f0c5b59505ab1ebf6fd04eb6ee84770a4db56a8f36c7a6f6920307646?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense 30 5 1 5 7 Wege Street Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3854035 21.4192951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang