Successfully reported

Bloublasie Struisbaai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Elza F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

'n Stil paradys in Struisbaai. Bloublasie is die antwoord as jy rustigheid wil ervaar, met 'n asemrowende uitsig. Die gasvrou was baie gaaf. Die eenheid is toegerus met al die basiese luukshede. Ek sal dit hoogs aanbeveel vir paartjies wat die behoefte het om weg te breek van die alledaagse geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Bloublasie Struisbaai
Báie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer hoor! Liefde-groete Irene

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastiese uitsig, pragtige, netjies skoon woonstel, baie goed toegerus. Dit was 'n baie spesiale ervaring. Die ligging is perfek en die woonstel is baie keurig gemeubeleer, skoon, netjies met alles wat jy nodig mag hê. Dit is veilig en privaat en die eienaars gaan uit hul pad om dit 'n goeie ervaring te maak. Puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Bloublasie Struisbaai
Ai Pieter, baie baie dankie vir die mooi resensie. Ek waardeer dit opreg, dit was 'n voorreg om julle twee oulike mense hier te hê. (Al het die wind julle so bietjie verniel) Gaan voort.

Francien B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Asemrowend - baie mooi. Ons het baie lekker gerus. Lieflike plek, skoon, netjies, stil en die uitsig is asemrowend. Sal enigiets weer by Bloublasie bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Really relaxing and enjoyable. Very comfortable and well appointed. Lovely view and quiet and peaceful. DStv was the premium package which was very nice as we could watch all the sports that we normally enjoy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Uistekend. Sal enige tyd weer teruggaan uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Charming & well equipped. It has something of everything inside. We found the place quite charming for two people. And the view is just perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jo P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Restful holiday. The welcoming flat is comfortable and well-equipped, with a lovely view over the sea. The indoor braai is a plus factor!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Rustige omgewing, met 'n pragtige uitsig oor die see. Pragtige blyplek, goed toegerus en het 'n vakansie-atmosfeer geskep.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Volpunte vir elke moontlike opsig! Wat 'n pragtige plek. Was asemrowend mooi en ten volle toegerus. Pragtige see-uitsig. Die verblyf is ruim en gerieflik. Gasvrou is besonder gaaf en vriendelik. Ons sal graag weer die plek bespreek. Kan dit beslis by enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Bloublasie Struisbaai
Hartlike dank vir die goeie resensie, Marita. Waardeer hoor. Sal daarvan hou om julle weer te akkommodeer by Bloublasie. Vriendelike groete Irene Greyling

Tony K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

‘n Wonderlike ervaring. Wat 'n aangename verrassing om die eenheid te sien. Die plekkie was so mooi versier en versorg. Alles wat mens nodig sou kry was daar en nog meer. Die uitsig was fantasties en die gasvrou het ons dadelik tuis laat voel. Dis 'n definitief ja om weer daar te gaan kuier vir langer as net twee dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Bloublasie Struisbaai
Báie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit opreg, en ja ek sal daarvan hou as jul weer kom kuier. Vriendelike groete Irene Greyling

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Moira Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4ODU1ZDRhLWM4MWEtNDZiNi1hZDVlLWUxMmYyYzBhOGJlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 58 5 1 5 41 Moira Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.81059 20.0265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang