Successfully reported
+47

Bloublasie Struisbaai

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Moira Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bloublasie Struisbaai is 'n ruim selfsorgwoonstel met 'n oopplan-uitleg in 'n rustige en stil deel van Struisbaai. Die woonstel is geskik vir 2 volwassenes of 2 volwassenes met 2 kinders tot so 15 jaar.

Daar is 15 trappe wat na die oopplan-woonstel lei. Dis nie rolstoel- of dierevriendelik nie. Dié woonstel beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbedslaapbank en 2 enkelstapelbedjies. Die badkamer het net 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke bring.

Die kombuis is baie goed toegerus met 'n tweeplaatstofie met 'n oondjie, 'n mikrogolfoond, konveksieoond, yskas, 'n vrieskas, 'n tweeplaatgasstofie en 'n etenstafel met 4 stoele. Die leefarea het 'n binnenshuise braai, 'n TV met volle DStv, en bied toegang tot 'n balkon met n panoramiese see-uitsig. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Let daarop dat die woonstel aan die hoofhuis geheg is. Die deur na die huis is gesluit, so gaste sal steeds hul eie privaatheid hê.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit Kaap Agulhas, die Quoin Point Vuurtoring, die Kaap Agulhas Vuurtoring Museum en verskeie restaurante in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elza F
Saam met lewensmaat
5.0
'n Stil paradys in Struisbaai. Bloublasie is die antwoord as jy rustigheid wil ervaar, met 'n asemrowende uitsig. Die gasvrou was baie gaaf. Die eenhe...
Sien meer
Sep 2025
Pieter V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese uitsig, pragtige, netjies skoon woonstel, baie goed toegerus. Dit was 'n baie spesiale ervaring. Die ligging is perfek en die woonstel is ...
Sien meer
Aug 2025
Francien B
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend - baie mooi. Ons het baie lekker gerus. Lieflike plek, skoon, netjies, stil en die uitsig is asemrowend. Sal enigiets weer by Bloublasie be...
Sien meer
Apr 2025
Theo T
Saam met lewensmaat
5.0
Really relaxing and enjoyable. Very comfortable and well appointed. Lovely view and quiet and peaceful. DStv was the premium package wh...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Leon B
Gesin met klein kinders
5.0
Uistekend. Sal enige tyd weer teruggaan uitstekende verblyf.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 41 Moira Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bloublasie Struisbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Moira Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4ODU1ZDRhLWM4MWEtNDZiNi1hZDVlLWUxMmYyYzBhOGJlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 58 5 1 5 41 Moira Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -34.81059 20.0265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang