Successfully reported
+45

Blougans B&B

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Blougans Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Blougans B&B is 'n luukse gastehuis in Perlemoenbaai, by die ingang van Gansbaai. Die area is bekend vir fantastiese walviskyk, en die grootwithaaie.

Akkommodasie bestaan uit 3 ruim en individueel versierde eenhede met 'n gedeelde voorbalkon wat asemrowende uitsigte oor Walkerbaai bied, wat die enigste Walvisnatuurreservaat in Suid-Afrika is. Jy kan op die balkon van jou slaapkamer sit en walvisse in die baai kyk en die skouspelagtige sonsondergange geniet. Jy kan selfs 'n skool dolfyne bespied wat speel. Daar is 'n TV in elke kamer, of jy kan in die vermaakarea van die gastehuis ontspan.

'n Volle stewige ontbyt word elke oggend voorsien. Daar is buite- en binnebraaigeriewe. Daar is ook 'n Jacuzzi wat asemrowende uitsigte oor die baai bied terwyl jy 'n drankie van die volledig gelisensieerde kroeg geniet.

Jou gashere kan ook help met die reël van enige van die aktiwiteite wat in die omliggende area aangebied word, soos haaihokduik en walviskyk. Ander doendinge in die area sluit 4x4-roetes, seekajakke, perdry en gholf in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 17 Blougans Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blougans B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 260
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 260
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Blougans Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnnr5ZF7yExe6F3Ey3f2SxDkSetX69g9zlzhAiFhC5JqMstCzv3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 17 Blougans Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.571249213072 19.351987838745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang