Successfully reported
+12

Blouhuis Self Catering Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R323, Blouhuis Farm 314, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Blouhuis Selfsorgkothuis bied gerieflike verblyf in 'n knus kothuis wat op 'n werkende plaas tussen Ladismith en Riversdal geleë is, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n oornagplek en onvergeetlike verblyf.

Dié kothuis het slaapplek vir tot 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die sitkamer het 'n enkelbed vir 'n ekstra gas. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie in die leefarea is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en 'n ketel. Die leefarea sluit ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 en gemaklike sitplek in.

Buite kan gaste ontspan deur oggendkoffie met uitsigte oor die plaas te geniet of te braai onder die sterrehemel van die Karoo. Veilige parkeerplek word voorsien en die kothuis werk heeltemal buite die netwerk. Die plaas bied baie roetes vir stap of fietsry deur die veld.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R323, Blouhuis Farm 314, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blouhuis Self Catering Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R323, Blouhuis Farm 314, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7349c8bf7e2bb7e582c84d5a37938ddcb8a93262e722e4be1be7335aa5d104891c3ad2db6a005ed0243a39ad8e55ea5e94b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 3 mense 1 5 1 5 R323 Blouhuis Farm 314 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 12:00 -33.744091450336 21.163958513062
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang