Perfect family stay.
Blue Bell – a perfect, peaceful retreat for families and pets. Our time at Blue Bell was absolutely unforgettable! This beautiful home sleeps a family of up to seven and is ideal for a peaceful and comfortable getaway. What makes this home special is how friendly and accessible it is to the children and pets. We brought our dogs with us, and they really enjoyed the safe garden. The entire property is fenced, which we saw as a great advantage – especially with children and pets. The garden is beautifully maintained, and the play area kept the kids entertained for hours. The covered porch was one of our favorite spots, perfect for drinking morning coffee or relaxing with a glass of wine in the evening. The house is extremely neat and tastefully decorated, making it easy to feel at home. Blue Bell is everything you could want from a family-friendly and safe retreat – and more. We highly recommend it to any family or group looking for a peaceful and carefree getaway. We will definitely be back!
Perfekte gesinsverblyf.
Blue Bell – ’n perfekte, rustige toevlugsoord vir gesinne en troeteldiere. Ons tyd by Blue Bell was absoluut onvergeetlik! Hierdie pragtige huis bied genoeg slaapplek vir ’n gesin van tot sewe mense en is ideaal vir ’n rustige en gerieflike wegbreek. Wat hierdie huis besonders maak, is hoe vriendelik en toeganklik dit vir die kinders en troeteldiere is. Ons het ons honde saamgebring, en hulle het die veilige tuin baie geniet. Die hele eiendom is omhein, wat ons as ’n groot voordeel gesien het – veral met kinders en troeteldiere. Die tuin is pragtig versorg, en die speelarea het die kinders ure lank vermaak. Die onderdakstoep was een van ons gunstelingplekke, perfek om oggendkoffie te drink of saans te ontspan met ’n glas wyn. Die huis is uiters netjies en smaakvol ingerig, wat dit maklik gemaak het om tuis te voel. Blue Bell is alles wat jy van ’n gesinsvriendelike en veilige toevlugsoord kan verwag – en nog meer. Ons beveel dit sterk aan vir enige gesin of groep wat op soek is na ’n rustige en sorgvrye wegbreek. Ons sal beslis weer kom kuier!
Dear Sulaine,
Thank you so much for your five-star review! We strive to keep all of our guests happy, and it's great to hear that you enjoyed the safe outdoor space—especially for the children and pets.
We look forward to welcoming you back for another wonderful getaway.
Kind regards,
Anita
Beste Sulaine,
Baie dankie vir jou vyfster-resensie! Ons streef daarna om al ons gaste gelukkig te hou, en dit is wonderlik om te hoor dat julle die veilige buite-ruimte geniet het—veral vir die kinders en troeteldiere.
Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog 'n heerlike wegbreek.
Vriendelike groete,
Anita
This review has been automatically translated using Google.
Jean-maree V
Short stay ⋅ With friends
5.0
Nov 2024
Walk to restaurants in Waterfront.
Good location, close to the main street which can be busy during the day, but luckily the town is quieter in the evenings so no traffic noise then.
Loop restaurante in Waterfront toe.
Goeie ligging, naby aan die hoofstraat wat besig kan wees in die dag, maar gelukkig is die dorp stiller in die aande en dus geen verkeer geraas dan nie.
This review has been automatically translated using Google.
Dear Jean-maree.
Thank you very much for the welcome review.
I hope you visit us again soon.
Kind regards. Anita
Beste Jean-maree.
Baie dankie vir die welkome resensie.
Ek hoop julle besoek ons spoedig weer.
Vriendelike groete. Anita
This review has been automatically translated using Google.
Willis C
Short stay ⋅ Large group
4.8
Nov 2025
Nice porch sitting house.
We were a group of 6 ladies who went to play golf in Hermanus. We had a great time hanging out around the porch and braaiing some meat. The house is well equipped and everything was nice and clean and tidy. The only request is that the description of the rooms and bathrooms be revised. There are 3 bedrooms and 2 bathrooms. The main bedroom is the only one with a king bed and a full adjoining bathroom with a shower over the bath. The 2 other bedrooms each have a queen size bed. The 2nd bathroom is down stairs from a room with a single bed. The bathroom has a shower, bath and toilet. The so-called 4th bedroom is therefore not private at all.
Lekker stoep sit huis.
Ons was 'n groep van 6 dames wat gaan golf speel het in Hermanus. Ons het heerlik gekuier om die stoep en 'n vleisie gebraai. Die huis is goed toegerus en alles was mooi skoon en netjies. Die enigste versoek is dat die beskrywing van die kamers en badkamers hersien word. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is die enigste met 'n koningsbed en 'n vol aangrensende badkamer met 'n stort oor die bad. Die 2 ander slaapkamers het elk 'n koningin grootte bed. Die 2de badkamer is af met trappies uit 'n vertrek met 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, bad en toilet. Die sogenaamde 4de slaapkamer is dus glad nie privaat nie.
Address: 3 Flower Street, Hermanus, 7200, Western Cape
view more
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8d29d763c3a64e498dd3778e8ffc0251b66f25b81a684e0f1a48c986b84f8a0f7da06ce9128698d32705e80301ff454d56f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
From R4 000 per night (sleeps 7)
45153 Flower StreetHermanus7200Western Cape021 201 890114:00-19:0010:00-34.419699119.2364417