Successfully reported

Blue Cottage At James Family Farm

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
5.0
Russell Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Had a good break - thank you. Enjoyed our stay. The hot tub should be cleaner. Perhaps supply a mosquito coil or plug-in. A bath mat would be a good idea, perhaps more towels. Fantastic sunrise pics.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Katé M
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Jun 2025

Die view: Kliëntediens:. Die slaapplek was fine. Kleiner as verwag. Die foto's gee 'n groot wanpersepsie. Die Blouhuisie is nie ’n huisie nie – dis ’n kamertjie. En as jy die kamertjie langsaan boek, kan jy alles hoor wat aangaan. Ons kon elke toiletspoel hoor, elke gesprek, elke lag van die gaste langsaan. Ons het bitter swak geslaap. Die beddens was gemaklik, though. Die kaggel werk nie. Jy gaan jouself uit die kamer uit rook vir twee ure. Dis altyd lekker. Ons het ’n event hier ook gedoen, maar dit was ’n totale gemors. Niks was reg nie. Die hekke was toe – gaste moes wag voor die hekke. Eers is ons na die verkeerde venue geneem. Ná ’n hele heen-en-weerdery is dit reggestel. Toe is ons geneem na die Glashuis waarvoor ek betaal het. Die saal was vuil. Die tafels was vuil – ons het self die tafels afgewas en die saal reggesit. Op die e-posse en die webtuiste se chats is daar gesê van 10h tot 12h, maar aangesien die saal nie reg was nie, kon ons eers ná 10h begin. Ons gaste is toe van die plaas afgejaag en ek moes ’n addisionele R1000 betaal. Die gasvrou wou nie die hekke oopmaak vir ons om te vertrek nie, totdat sy die bewys van betaling gesien het. Uiterst swak!

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Johanna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R1 880
R 1 880 R 1 692
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 880
R 1 880 R 1 692
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 880
R 1 880 R 1 692
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 41 Viljoenshoop Road, Elgin, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda99a45e7389fb5c7cf5ba6df53b680332feae2e9280cebae1a0bc15dfdb423098f600243052c8d4387b1c210d7acfd508fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 880 nouVanaf R1 692 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 41 Viljoenshoop Road Elgin 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -34.20119674515 19.039756028836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang